Quantcast
Channel: Nuus » STIAS
Browsing latest articles
Browse All 30 View Live

STIAS Conference on Memory and the Past to be held in Berlin

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article



Manuel Castells accepts visiting fellowship at STIAS

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Four nominations for SU Chancellor

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Minister Naledi Pandor visits STIAS

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Dr Marc van Regenmortel starts the STIAS 2010 Lecture Series

The STIAS 2010 Lecture Series commences with Dr Marc van Regenmortel, CNRS, Strasbourg on "Darwin and the Species Problem" (23 Feb, 13h00) and "Are viruses alive? A contemporary debate" (25 Feb, 13h00)...

View Article


Maties to honour Nobel Prize winner

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Prof Nina Jablonski presents lecture at STIAS

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Nobel Prize winner presents STIAS Lecture

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article


PWIAS funds major HIV project at Tygerberg Hospital

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article


Beduidende Wallenberg-toekenning vir STIAS se navorsingsprogram

Die Marianne en Marcus Wallenberg Stigting het pas aangekondig dat hulle die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) se navorsingsprogram oor die volgende vyf jaar met ’n toekenning van...

View Article

Streef na ’n gesamentlike toekoms – boek oor historiese geheue bekendgestel

Waarom slaag sommige individue en gemeenskappe om verby ‘n gekwelde verlede te beweeg terwyl ander slagoffers van hierdie verlede bly? Dit was een van die interessante vrae waarmee gehandel is tydens...

View Article

Uitnodiging na 2011 STIAS Lesingsreeks: Prof Nancy Fraser

U word hiermee vriendelik uitgenooi na die vierde openbare STIAS-lesing van 2011. Hierdie geleentheid bied aan alle US-navorsers en -studente, sowel as belangstellendes vanuit die publiek, die kans om...

View Article

Gelykheid in die mark kan kapitalistiese krisis help beëindig, sê kenner

Ons sukkel om die huidige kapitalistiese krisis te beheer en op te los. Dit was die mening van prof Nancy Fraser, Loeb Professor in Filosofie en Politiek by die Nuwe Skool vir Sosiale Navorsing, New...

View Article


DWT bewillig meer as R6 miljoen vir die navorsingsprogram by die STIAS

Die Minister van Wetenskap en Tegnologie, Naledi Pandor, het pas ‘n toekenning van R6,526 miljoen oor drie jaar vir die navorsingsprogram by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS)...

View Article

Kollokwium oor die reg en armoede

Plaaslike en internasionale regskenners trek binnekort by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) saam vir ʼn kollokwium oor die reg en armoede wat vanaf 29 tot 31 Mei 2011 deur die...

View Article


Tegnologie verander denke en gevoelens

Die ongekende wêreld wat rekenaars en televisie skep in die 21ste eeu verander ons denke en gevoelens dramaties. Dít was die mening van Barones Susan Greenfield, Professor in Farmakologie aan die...

View Article

US bied simposium oor kanker aan

Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op ʼn onlangse simposium (5 Augustus) oor kanker die klem laat val op maniere om dié siekte te beveg. Die simposium is gesamentlik deur die US en die...

View Article


Internasionale Septuaginta kongres

‘n Internasionale Septuaginta (Griekse vertaling van die Hebreeuse Bybel) kongres sal vanaf 31 Augustus – 2 September by die Wallenberg Navorsingsentrum (STIAS) plaasvind. Twee-en-dertig sprekers van...

View Article

Internasionale eer vir voorsitter van STIAS

Op die onlangse vergadering van die International Actuarial Association (IAA) in Oostenryk is mnr Desmond Smith, voorsitter van die direksie van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing...

View Article

US vier Afrika Universiteite Dag

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Nagraadse en Internasionale Kantoor bied Maandag (14 November) ʼn Afrika Akademiese Netwerk in Aksie-geleentheid aan ter viering van die jaarlikse Afrika...

View Article

Kenners van studies in Duits van Afrika en Duitsland kom in Stellenbosch byeen

‘n Konferensie met die tema “Die Duitse taal en kultuur in die Afrika-konteks” – aangebied vir kenners van Duitse studies van Duitsland en Afrika – word gehou by die Stellenbosse Instituut vir...

View Article


Sosiale bande en innoverende denke help mensdom oorleef

Die mensdom het vir meer as 100 000 jaar oorleef deur sterk sosiale netwerke te vorm en op innoverende wyse nuwe ontdekkings te maak. Dít was die mening van prof Curtis Marean, mede-direkteur van die...

View Article


Maties goed verteenwoordig by 30ste Internasionale Sielkundekongres

Die Universiteit Stellenbosch (US) is ’n medeborg van die 30ste Internasionale Sielkundekongres (ICP, of te wel International Congress of Psychology) wat vanaf 22 tot 27 Julie by die Kaapstadse...

View Article

STIAS Lesing: Prof Nina Jablonski

 U word hiermee vriendelik uitgenooi na die sesde openbare STIAS lesing van 2012. Die geleentheid bied aan US navorsers en studente, sowel as belangstellendes vanuit die publiek, die kans om meer te...

View Article

Sweedse adjunk- eerste minister Maud Olofsson besoek STIAS

Me Maud Olofsson, die voormalige Sweedse adjunk- eerste minister (2006-2010), het STIAS onlangs besoek om te help met die beplanning van die eerste STIAS-Wallenberg Konferensietafel-ontmoeting wat na...

View Article


Boek oor die Suid-Afrikaanse oorgang na demokrasie in Romeens vertaal

’n Versameling opstelle deur prof Bernard Lategan, die stigtersdirekteur van STIAS by die Universiteit Stellenbosch, het pas in Romeens verskyn. Dit volg op ’n besoek van prof Basarab Nicolescu van...

View Article

Nobelpryswenner is in Maart ‘n STIAS-genoot

Prof Harald zur Hausen, die Duitse viroloog aan wie die Nobelprys vir die Geneeskunde van Fisiologie in 2008 toegeken is vir die ontdekking van papilloomvirusse wat ’n rol in servikale kanker speel,...

View Article

Stand en toekoms van SA se energie-landskap onder vergrootglas geplaas

Ernstige kop-krap lê vir die Suid-Afrikaanse energie-sektor voor. Dít was duidelik toe ‘n paneel van Suid-Afrikaanse en internasionale kundiges (video), na drie dae van inligting deel oor die tegniese...

View Article

Kanker skuil in inname van oormaat beesvleis, sê Nobelpryswenner

Mense wat baie rooivleis, veral beesvleis, eet staan ʼn groter kans om kolonkanker te kry. Só het Nobelpryswenner en genoot van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing ( STIAS), prof Harald...

View Article



Beduidende toekennings bevestig STIAS se navorsing-status

Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) het onlangs beduidende toekennings van twee Sweedse stigtings ontvang wat hom in staat sal stel om sy navorsingsaktiwiteite aansienlik uit te...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 30 View Live